Vrydag 24 Mei 2019

SPESIALE AANBOD OP ALTA VAN ZYL SE BOEKE! 24 - 29 Mei 2019


TYD VIR DIE SPESIALE AANBOD

Dit sluit om Woensdag die 29ste om 18:30...!

Twee gelukkige lesers kan my boek: 'n Deugsame vrou waarvan die verkoopsprys R45 is heeltemal gratis kry met die aankope van my hele stel digbundels teen slegs R370 - koerier koste is uitgesluit.

VIR JOU GRATIS BOEK MOET JY tussen nou en Woensdag jou stel digbundels aankoop. Die 5 de en die 10 de persoon se inbetaling vir aankope wat ek kry sal dan my boek: 'n Deugsame vrou wat 'n topverkoper is en 'n moet hĂȘ vir elke vrou wat meer soos Spreuke se vrou wil wees gratis ontvang saam hulle reeks digbundels.
Die bewysstrokie moet aangestuur word na die FB page se inboks voor die boeke gestuur sal word. 
DAN.. Die heel 1ste persoon wat nou aankoop en se inbetaling wat ek ontvang sal my boek: Padkos vir die pelgrim gratis saam hulle digbundel reeks ontvang! Padkos is ook 'n topverkoper en jy mis baie uit as jy die boek nie op jou boekrak het nie.


Enige een van my digbundels: 1. Serenade van my siel. 2. Hartsbegeertes. 2. Deur die vensters van my siel of 4. Pleisters vir my hart en kry my digbundel: Hart se spore gratis.
KOOP... 
Sy liefde kos mos niks nou teen R60 elk en my digbundel: Die liefde maak 'n draai vir slegs R70.

Koop Padkos vir die pelgrim teen R100 elk en kry Deugsame vrou gratis.
Koerier kostes uitgesluit!

Koop joune nou! 
Die boeke is 'n unieke geskenk vir iemand spesiaal. 
Die boeke is nie net 'n boek nie... Dit gaan jou neem op 'n wonderlike reis!

Volg die Facebook skakel vir 'n bestelling. 


Biografie van skrywer en digter Alta van Zyl

Tans woonagtig in Stilfontein, leef Alta haar passie vir skryf uit in die midde van tekorte. 
Haar tog het haar nader gebring aan haar Skepper, duidelik te sien in elke gedig. Sy het ook 'n hart om ander vrouens te help wat deur die trauma van mishandeling gaan. Haar gedigte is gevul met insig en hoop. 'n Ware huldeblyk van haar eie grondpad en deursettingsvermoe. 



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

In gesprek met Kleinboer, of te wel Fanie de Villiers.

Ek is Fanie de Villers, en skryf onder die naam Kleinboer.   Ek is in 1956 in die Boksburg-Benoni-hospitaal gebore, blouerig en ses weke v...