Wys tans plasings met die etiket Gedagtekringe. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Gedagtekringe. Wys alle plasings

Donderdag 11 April 2019

April Nuusbrief / April Newsletter



Sagteband ISBN: 978-0-9870330-6-2
Kindle ISBN: 978-0-9870330-5-5
Ek is baie bly om my volgende boek aan alle kranige lesers bekend te stel.
Gedagte Kringe, ‘n Afrikaanse Bundel is direk by my beskikbaar in sagte band asook in Kindle.
Hier is van die skilderye wat in my boek, GedagteKringe verskyn. Die pragtige werke is deur Linda Rossouw gedoen en julle kan haar gerus kontak vir jul eie Linda Rossouw skildery.
Die bundel is propvol kortverhale wat ek oor ‘n tydperk geskryf het. Sommiges was vir tydskrifte, ander vir komeptisies en Sommige verskyn op Ink in Afrikaans. Die aantal rubrieke is motiverend van aard, my gedagtes oor die wereld etc. Hoe lyk jou voetspore wat jy los in mense verskyn ook daarin. Die tong-in-die-kies stories vanuit my wêreld sluit in die dag saam met die afgetredenes.
‘n Lekker lees boek gevul met wyshede, pitkos en goed voel stories.
 


Dit is beskikbaar in kleur teen R200 posgeld uitgesluit

En in swart en Wit teen R180 posgeld uitgesluit. 
Die boeke kan direk by my bestel word by lynellecdl64@gmail.com



Om dit op jou TBR lysie te sit hier is die link na Goodreads



Wie is Linda Rossouw
“Ek is gebore in Pretoria en woon tans in Roodepoort vir die afgelope 25 jaar.  Ek het my Hoër Nasionale Diploma in Beeldende Kuns by die Vaal Universiteit van Tegnologie behaal waar ek in afdrukkuns gespesialiseer het.  Ek het egter gou agter gekom dat ek te ongeduldig is vir die lang wag vir resultate en het skilder gekies as my hoof rigting.  Ek het na baie jare in die raam en binneshuisversierings bedryf besluit om voltyds te skilder. Ek het twee seuns en is getroud met my sielsgenoot Emil.
My kuns kan gesien word op Facebook/Linda Rossouw fine art. 0824464865”


  Inspire to Read




What am I up to?

I have a few projects in the works.

Busy with editing Love at war. This book underwent so many changes, but I am satisfied with the new direction it is taking. It does have a spiritual element in, since both the main characters experience life challenges. This has allowed me to really develop the characters and let them grow as people. Their struggles with real issues that real people experience. It plays off between Iraq and Sudan. Sonia Main is a South African Red cross Nurse that was abducted and right smack in the middle of militia groups, malaria. Facing hardships, she is challenged in her faith. Curt McGee is a Colonel in the American Military, stationed in Iraq. He faces a divorce, an affair, his daughter’s rape, and unwanted pregnancy which leads to the question of abortion. He is facing quite an ordeal while leading a camp. How they will get together again after a vacation meeting is the main question. Will their love overcome all the obstacles in their path?

I would love to get this book done by the end of the month to get to the final steps in marketing it.



My nuwe projek: Aid for authors / Dienste aan skrywers het afgeskop met ‘n welbekende skrywer en kenner van etiket. Die plasing sal eersdaags verskyn. Soos met alles is daar altyd ‘n paar tegniese dinge wat net moet uit gestryk word.

I have started with a service for authors and writers. During my time as an author, I have learned much and would like to extend my knowledge. If you need help, please don’t hesitate to ask. Do contact me for any questions relating to your books.









Donderdag 04 April 2019

Boek bekendstelling GedagteKringe, 'n Afrikaanse Bundel deur Lynelle Clark



Gedagtekringe is ‘n versameling stories, staaltjies, rubrieke en motiverings artikels. Hier is iets vir elke leser: jonk en oud om te geniet.
Dit sluit in 16 fiktiewe stories wat insluit verhale van verlore liefdes, ‘n nuwe begin, speurstories, ‘n drama, ‘n fantasie, om jou drome te volg en gril stories. Die ses nie-fiktiewe verhale gaan meestal oor my belewenisse, my famile en tong in die kies staaltjies. Ses motiverings artikels is ook geplaas. Sommige is my sienings vasgelê in die wêreld om my. Laastens sluit ek af met vier rubrieke. Nuusbrokkies wat my diep geraak het die laaste paar jaar.
Geniet dit saam met my.


Boeke is beskikbaar direk by skrywer by lynellecdl64@gmail.com.

Kleur druk R200, Swart en Wit R180. Posgeld uitgesluit.


Sagteband ISBN: 978-0-9870330-6-2
Kindle ISBN: 978-0-9870330-5-5

Vir die Internasionale vriende oor die groot waters, 
die boek is ook op Smashwords beskikbaar. 


Kunswerke van Linda Rossouw is ook binne die bundel vir besigtiging. 



Lynelle Clark is ‘n boorling van Kimberley maar bly al baie jare in die Oos Rand. Haar passie vir skryf het in 2010 begin na ‘n paar terugslae. Sy het alreeds 3 boeke gepubliseer en help ook voornemende skrywers om hul werk bekend te stel. Haar reis sover was baie leervol en sy geniet die skrywers wêreld terdee. Elke geleentheid word beskou as ‘n leerproses en sy is knaende besig om die grense te skuif in haar groei proses. 
Sy behartig ook die program Diamant Divas op Elan Global Radio, Woensdae 10 uur SA Tyd. 

Vind haar aanlyn op Faceboek, Twitter, Goodreads, asook Ink in Afrikaans. 

Al haar boeke is beskikbaar in Kindle en Sagteband.  





Vrydag 01 Maart 2019

Maart Nuusbrief / March Newsletter

Eenkeer ‘n maand stel ek myself voor aan lesers. ‘n Brug bou oefening as te ware. Soms raak ‘n mens so besig en spandeer so baie tyd om te skryf dat die mens verlore raak agter alles. So, die nuusbrief is my manier om net my gedagtes te orden en julle in te lig oor enige nuusbrokkies. Terugvoer is natuurlik ook belangrik en ek sal graag wil hoor wat julle lees, en wat wil julle lees.
Ek self hou baie van lees en hou van verskeie genres. As ‘n professionele resensieleser vir die laaste 7 jaar word ek aan ‘n groot verskeidenheid boeke voorgestel. So ek lees wyd en in beide Afrikaans en Engels en ontmoet skrywers wêreldwyd. Om jouself te beperk tot een taal glo ek dat jy uitmis op soveel meer goeie boeke en skrywers wie se werke daar is om geniet te word.
The aim of the newsletter is to introduce you to my writings and just talk to you about my life in general. What I am up to or what I am planning. I would appreciate the interaction with you and get to know you as well. I believe it is time to connect with everyone, promoting and celebrating life in the best way I know how. I really hope you will enjoy this journey with me. There are no obligations to buy my books, but your support would mean the world to me. (Since it is also my income.)

Wie is Lynelle?

Vir die wat my nog nie ken nie, net ‘n kort bekendstelling.
Ek is aan die anderkant van 50, het in 2010 begin skryf en my eerste boek, A Pirate’s Wife in 2012 gepubliseer. In 2014 het my tweede boek, Bella’s Choice die lig gesien en in 2017 my derde boek, Blood Mines. Elkeen is in ‘n ander genre.
Ek bly in Gauteng, Suid Afrika en is verloof aan Isak.  

Afgesien van boeke, wat ‘n groot deel van my dag vul, is ons lief vir kamp en sommer net die pad te vat om nuwe plekke te sien en fotos te neem. Ons liefde vir ons land en sy mense is ons grootste dryfveer.
Ek het ook ‘n radioprogram op die Internet, Diamant Divas waar ek met enkellopende vroue gesels.
Ek skryf ook so nou en dan kortstories in Afrikaans, en het onlangs weer ‘n storie weggestuur vir ‘n literêre kompetisie.


Van tyd tot tyd doen ek ook Bemarking en resensies vir anders skrywers wat op my ander blog gesien kan word. Alhoewel ek dit in ‘n groot mate afgeskaal het. Ek geniet die interaksie maar dit kan baie tydrowend wees. Nietemin help ek graag enige skrywer wat my hulp vra.

Inspire to Read


Afskaal bestaan nie in my woordeboek nie en Isak moet behoorlik skarrel om by te bly. Hopelik geniet hy dit darem nog.



What am I up to?

I have a few projects in the works.

1.      My eerste Afrikaanse Bundel, Gedagtekringe is byna klaar. Ek is nogal baie opgewonde oor die boek. Dit bevat lekkerlees verhale, rubrieke en ‘n paar motiverings verhale. Die voorblad en skilderye wat binne die boek tentoongestel word is deur die skilder Linda Rousouw gedoen. Ons beplan ook ‘n gesamentlike event. Bly op die uitkyk daarvoor.
2.      Busy with editing Love at war. It does have a spiritual element in, since both the main characters experience life challenges. This has allowed me to really develop the characters and let them grow as people. Their struggles with real issues that people experience.
a.       It plays off between Iraq and Sudan. Sonia Main is a South African Red cross Nurse that was abducted and right smack in the middle of militia groups, malaria. Facing hardships, she is challenged in her faith.  
b.      Curt McGee is a Colonel in the American Military, stationed in Iraq. He faces a divorce, an affair, his daughter’s rape, and unwanted pregnancy which leads to the question of abortion. He is facing quite an ordeal while leading a camp.
c.       How they will get together again after a vacation meeting is the main question. Will their love overcome all the obstacles in their path?  

3.      I have started with a service for authors and writers. During my time as an author, I have learned much and would like to extend my knowledge. If you need help please don’t hesitate to ask. 

Gedagtekringe: 'n Afrikaanse Bundel 

R120 excl postage kan nou bestel word. 



A Pirate's Wife

YOU CAN ORDER DIRECTLY FROM ME AT LYNELLECDL64@GMAIL.COM 
R90 EXCLUDING POSTAGE OR BUY DIRECTLY AT GROUP 7 PRINTERS.

Blood Mines

Book links:
R180 excl postage Paperback - Group 7 Printers
Kindle - Smashwords / Amazon
TBR List: Goodreads

Bella's Choice 


Paperback R180 excl. postage

Wie se beeld is in jou kop; Goliat of Dawid?

  1 SAM 17: 12Dawid was die seun van Isai, ’n Efratiet uit Betlehem in Juda. Isai het agt seuns gehad. Hy was toe alreeds oud. 13Die oudste ...