Posts

Showing posts from October, 2018

'n Vrou se Sensualiteit deur Lynelle Clark

Image
Kan julle glo dit is al program 21? Ongelooflik hoe tyd vlieg. Tydens elke program het ons elke keer bietjie dieper in gedelf in hierdie spelonk van enkelingskap om die diamant voort te bring. Indien julle enigsins na my aard dan is die afgelope tyd ‘n oog oopmaker gewees. Dit was ‘n tyd van groei, knieë afstof en weer probeer.  Jou wêreld word tot in die fondasie geskud, elke gedeelte daarvan en jy wonder soms wanneer gaan dit ophou. Ons elkeen het ‘n storie te vertel. Elkeen hartseerder of gevul met meer trauma en teespoed. Maar die kern bly dieselfde. Die alleenpad is daar om jou te skuur en gereed te maak vir die glans om deur te skyn. Om werklik in oorwinning te staan en net miskien weer geluk te vind. Daar is soveel fasette van enkelingskap dat dit onmoontlik is om als in een program te hanteer. Maar ons kom daar, stukkie vir stukkie. Vandag praat ons oor die sensuele vrou. Vrouwees kan nogal ‘n hittige gesprek om die kombuistafel word. Elke persoon sien dit anders.  Vernaam as …

Diamant Divas Program vir Woensdag 24 Oktober 2018. Triggers – snellers

Image