Posts

Showing posts from August, 2018

'n Kykie in Vrouwees. Gedigte deur bekroonde digters.

Image
Augustus is amper op ‘n einde en ek het dit wys gedink om my program aan die vrou te wei. Heel moontlik het julle self al baie oor besondere vroue gelees en geluister in hierdie maand en voel hopelik geinspireerd deur dit wat julle gelees het. Vrouens is dinamies in eie reg en ons hoef vir niemand terug te staan nie. Nie net is ons moeders nie maar is ons ook versierders wat die lewe elkeen op haar eie wyse mooi maak. Die vrou is geskape met soveel potentiaal. 
Diamant Divas
Elan Global Radio 
Webwerf 
Sy is uniek in elke opsig, kosbaar en waardevol.  Die kroon van die skepping. Sy is gevul met krag maar bly nogsteeds teer. Sy is sterk maar kwesbaar. Sy bring nuwe lewe in die wêreld en maak dit dan groot, met haar hele hart en siel. Sy stuit vir niks nie, behalwe miskien vir ‘n spinnekop. Sy kan vanuit ‘n paar bestandele ‘n gereg maak geskik vir ‘n koning. Ongekompliseerd, vra sy vir liefde en gee dit in elk geval al ontvang sy niks. Lank nadat almal moeg is gaan sy nog aan. Wanneer sy in ‘n…

Finding me presented by Linette Vonkelwyn

Image
**** FOR ONE WEEK ONLY ****
Offer ends the 1st of September 2018

🤩Buy 2 Tickets for R395-00 each and get the third Ticket FREE🤩 ..... 

👇👇👇
https://faceoffptyltd.nutickets.co.za/10158

***DON'T MISS OUT....BUY NOW***

😃👩‍🔬Let us show you the formula that changed our lives. It is easier than you think.👨‍🔬😃

The time is NOW.

Frustrated with life? Nothing seems to be working? 🤨Friends and family don't get you? You feel unheard, even muzzled? Then it is time to take your power back!

You know there is more to you, and more to life than what you are experiencing now... you just don't know how to reach out and take it.😫 Let me show you how it is easier than you think.

A three-hour investment in yourself is all it takes to experience a life make-over.🧐 Master Life Coach, Lizette Volkwyn, will guide you to the buried gold of your self.👌

The journey