I have three possible book covers for the book and I need help to choose. What do you say?
1 |
2 |
3 |
Love at war was finally sent to the proofreader. This
book underwent so many changes since it was written in 2012 that it is
impossible to really mention all. Needless to say, I hope that every reader could
identify with the characters' struggles as much as I have.
In the end, Sonia, Main’s character went through a
lot of growth - from despair to victory. Her inspirational walk really touched
me. In many ways, it symbolizes my own walk.
Characters:
Sonia Main is a South African Red Cross Nurse that
was abducted in South Sudan, right smack in the middle of militia groups, and malaria
country. Facing all kinds of hardships, her faith was challenged.
Curt McGee is a Colonel in the American Military,
stationed in Iraq. He faces a divorce, an affair, his daughter’s rape, and
unwanted pregnancy which leads to the question of abortion. He is facing quite
an ordeal while leading a camp with its own problems.
It was only by chance that the two met. How they
will get together again, after a vacation meeting, is the main question. Will
their love overcome all the obstacles in their path? But most of all will their
faith endure the hardships?
Letterpas en Globetrotting Book Tours skop ook mooi
af. Die twee loop hand aan hand waar ek regtig waar so veelsydige moontlik wil
wees sonder om myself te beperk. Die vryskutdienste dek eintlik ‘n breë veld
wat my nog meer sal help. Elke stap ‘n boublok in my skrywers loopbaan.
Soos julle weet is werk maar skaars en ‘n mens moet
kyk hoe jy vir jouself kan sorg. Ek is nie ‘n persoon wat glo daaraan om vas te
kyk teen die probleme nie maar ‘n oplossing te vind. Die laaste paar jaar moes
ek baie keer raap en skraap net om ‘n paar rand in die hande te kon kry. Hierdie
tye het my baie oor myself geleer en my werklik net volwasse gemaak. Met die
nuwe besigheid sal dit hopelik lei na onafhanklikheid waar ek werklik weer op
my voete kan staan.
Letterpas se dienste sluit in:
Ø Vertalingswerk *
Translations
Ø Articles
/ Skryf van artikels / Press releases / Persverklarings / Speeches / Toesprake
Ø Kritieke
leeswerk * Critique reading * Bladuitleg * Page layout
Ø Sosiale-media-bestuur
* Social -media-management
Ø Updating
of websites * Bywerking van webwerwe
Ø Newsletters
* Nuusbriewe * Bemarkingsagent * Marketing agent
Ø Upload
of books on different platforms * Oplaai van boeke op platforms
Ø Ghost
writing * Spookskrywer
Ø Creating
CV
GedagteKringe se bestellings is maar stil, hopelik
sal dit toeneem in die maand. So ook my ander boeke, A Pirate’s Wife, Bella’sChoice en Blood Mines.
Al die sagteband boeke is direk by my beskikbaar
teen R180, posgeld uitgesluit.
GedagteKringe is R200 per sagteband, posgeld
uitgesluit.
Om
dit op jou TBR lysie te sit hier is die link na Goodreads
Het jy al ingeskryf? Kontak sommer nou vir Ansie van der Merwe by electrictown@gds.co.za.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking