Ek is Fanie de Villers, en skryf onder die naam Kleinboer.
Ek is in 1956 in die Boksburg-Benoni-hospitaal gebore,
blouerig en ses weke voor die bestemde tyd. Weens die vroeë geboorte, lê ek vir
weke in ’n broeikas en skraap kragte bymekaar om huis toe te kan gaan na sy ma
se oorvloedige melk. My ouers noem my Fanie en my tweelingbroer Manie. Ons
jeugjare was redelik sorgvry. Daar was ’n groot agterplaas in Kemptonpark om in
te speel, en op straat is daar fiets gery en vlieërs die lug ingestuur. In ons
pa se studeerkamer was ’n massiewe boekrak met onder meer boeke van Heinz Konsalik en Langenhoven.
Ná skool en weermag het ek ’n BSc-graad verwerf. ’n Loopbaan van amper 20 jaar in die rekenaarbedryf het gevolg, en toe het ek oorgeskakel na die gedrukte media om ’n taalversorger te word.
Ek woon reeds 33 jaar lank in Yeoville,
Johannesburg.
1. Wat maak jou
trots om 'n skrywer/digter te wees?
2. Wat of wie het
jou geïnspireer om 'n skrywer/digter te word?
3. Wanneer het
dit vir jou ‘n doel geword om gepubliseer te word?
4. Het jou
omgewing of opvoeding 'n groot rol in jou skryfwerk gespeel, en het jy dit tot
jou voordeel gebruik?
Later, toe ek ’n Tuksstudent was en nog by my ouers in Monumentpark, Pretoria, gewoon het, is ons sewejarige basterbrakkie, Fonnie, een Sondagmiddag deur ’n kar doodgetrap toe sy saam met my na die kafee geloop het. Haar laaste piepie was nog warm op haar maag terwyl ek haar huilend huis toe gedra het. Ons het haar in die erf begrawe. Dit was hartverskeurend, en ’n traumatiese episode wat bygedra dat ek ’n dagboek begin hou het.
6. Stel asseblief
jou digkuns genre bekend en hoekom jy verkies om in daardie genre te skryf?
7. Wat was jou mees
lonende ervaring met jou skryfproses?
8. Het jy 'n
negatiewe ervaring in jou skryfloopbaan gehad? Indien wel, verduidelik
asseblief hoe dit vermy kon word?
9. Watter
positiewe raad sal jy aan ander skrywers/digters kan gee?
10. Wie is jou
gunsteling skrywer of digter?
Lys asseblief
al jou webwerfskakels:
My gepubliseerde boeke:
Kontrei (2003). Deesdae moeilik bekombaar, maar wel soms in tweedehandse boekwinkels, en op webwerwe soos Amazon.
Werfsonde (2012). Soms nog in ’n boekwinkel te sien – gryp hom as jy kan! En in
sommige biblioteke.
Hierdie huis (2017). Soms nog in ’n boekwinkel te sien, en in sommige biblioteke.
Van my beste vriende is groen pyltjies
en bruin bottels (2020). Nog in sommige winkels
beskikbaar, en ook aanlyn vanaf Naledi Uitgewer (hulle aflewering is gratis).
Skakel na hulle webwerf: naledi.co.za
Erf en elders (2023). Beskikbaar in
winkels soos Exclusive Books, en ook aanlyn vanaf Naledi Uitgewer (hulle
aflewering is gratis). Skakel na hulle webwerf: naledi.co.za.
Persoonlike vrae:
1. Wat is jou
gunsteling kleur?
Hemelsblou.
2. Verkies jy 'n soet
of sout eet dingetjie?
Ek neig meer na sout, maar ná elke Saterdag se braai deel ek ’n stuk sjokolade
met my gesin.
3. Watter tyd van
die dag verkies jy om te skryf?
Oggend. En verkieslik voor dagbreek, met koffie.
4. Gunsteling
musiek of liedjie?
Die liedjie “City of Tiny Lites” van Frank Zappa.
5. Hoe hanteer jy
skrywersblok?
Ek gaan deur my chaotiese ou notas en probeer iets daaruit distilleer.
6. Wat is
volgende op jou To Do-lys?
Ek en my vrou berei voor om binnekort Mauritius toe te gaan. Sy was nog nooit
oorsee of in ’n vliegtuig nie! Ek sal haar hand styf vashou op die aanloopbaan
voor ons opstyg.
7. Waarheen gaan
jy graag met vakansie?
Die see. Maar ek kom te selde daar, skaars een keer elke drie jaar.



Daar was ’n tyd in my lewe toe ek heeltemal gebroke gevoel het…
AntwoordVee uitToe my kêrel my skielik gelos het en my op alle sosiale media geblokkeer het sonder enige verduideliking, het ek baie siek geword van die pyn. Ek kon nie eet nie, ek kon nie slaap nie, en my hart was vol verwarring. Ek het myself heeltyd gevra: “Wat het ek verkeerd gedoen?” maar ek het geen antwoorde gehad nie.
Ten spyte van alles, het ek hom steeds diep liefgehad. Om hom te laat gaan was nie maklik nie, want my hart wou hom nie vergeet nie.
Eendag het ’n kollega by die werk gesien waardeur ek gaan en my voorgestel aan ’n vriendelike en ervare ouer man genaamd Dr. Dawn. Sy het my vertel hoe hy haar en baie van haar vriende gehelp het om hul gebroke verhoudings en huwelike reg te maak.
Aanvanklik was ek onseker… maar ek het besluit om dit te probeer.
Nadat ek my situasie aan hom verduidelik het, het Dr. Dawn my verseker dat my kêrel sou terugkom en om verskoning vra. Ek het al sy instruksies met geloof gevolg.
Tot my grootste verbasing het ek nie lank daarna boodskappe en ontelbare oproepe begin ontvang nie. My hart het vinnig begin klop…
Dit was hy.
My kêrel het teruggekom, opreg om verskoning gevra, my kom besoek en selfs geskenke gebring. Daardie oomblik het soos ’n wonderwerk gevoel wat ek nooit sal vergeet nie.
Vandag is dit al 3 pragtige jare later. Ons is gelukkig getroud met een kind, en ons verwag nog ’n baba binne ’n paar weke.
My hart is vol dankbaarheid, en ek sal Dr. Dawn vir altyd waardeer omdat hy vreugde terug in my lewe gebring het.
As jy deur pyn gaan in jou huwelik of verhouding…
As die persoon vir wie jy lief is jou verlaat het en jy nie weet wat om te doen nie…
Moenie hoop verloor nie.
Jy kan hom ook op WhatsApp kontak: +2349046229159
dawnacuna314@gmail.com