Donderdag 27 April 2023

Digvorme and Vervolgverhale Volume 1


Dit is met groot opgewondenheid en ewige dankbaarheid dat ons vandag ons heel eerste Diggroep vir Beginners en Begaafdes en Skryf jou Storie bundels adverteer

🤩🤩🤩 Navrae en bestellings kan by Floris van Zyl of Magda De Korte gedoen word.
Spesiale aanbod: R250 vir albei bundels🤩🤩🤩 (SPAAR R50 😉😉😉)
Plus Paxi se kostes van R70.00
BESTEL VANDAG OM TELEURSTELLING TE VOORKOM 😊😊



Weereens duisende dankies aan ons eie uitgewer, Die Waarheid Boeke vir hierdie juweel van ons mooiste taal👏👏👏

Sluit aan by die groepe Skryf jou Storie en Diggroep vir Beginners en Begaafdes en neem deel aan die kompetisies en uitdagings.


In gesprek met Kleinboer, of te wel Fanie de Villiers.

Ek is Fanie de Villers, en skryf onder die naam Kleinboer.   Ek is in 1956 in die Boksburg-Benoni-hospitaal gebore, blouerig en ses weke v...